Die kind is nog jonger – ‘n Ingrid Jonker huldeblyk album

Kunstenaar : Vernon Swart

Ingrid Jonker se dogter, Simone (en haar man Ernesto Garcia Marques van Sound Action) het ‘n huldeblyk album aan Ingrid Jonker uitgebring. Hulle het dit gedoen in samewerking van Paul Blom van Flamedrop Productions (en Terminatryx faam) , en deur middel van ‘n IndieGoGo crowdfunding veldtog.

ingrid_jonel_scholtz
Kunstenaar – Jonel Scholtz

Van die kunstenaars wat bygedra het tot die album is Anton Goosen,Eckhard Potgieter, Dirk Ace, Inge Beckmann, Francois Breytenbach Blom, Victor Wolf, Gert Vlok Nel en nog baie meer.

Hierdie is ‘n MOET he vir alle Ingrid Jonker aanhangers, en kan by die volgende plekke gekry word –

Jy kan dit aflaai hier :

iTunes

CD Baby

Aanlyn bestel hier :

Raru.co.za

Loot.co.za

Of by die volgende winkels:

High Fidelity (Killarney Mall, Johannesburg)

Mabu Vinyl (Gardens, Kaapstad)

Music Moods (Pretoria & Centurion)

Revolution Records (Obs, Kaapstad)

Top CD (Menlyn, Grove & Kolonnade, Pretoria)

Music 4 U (Zambezi Junction, Pretoria )

Kandi Records (Mowbray, Kaapstad)

Funky Vibes (Hermanus, Kaapstad)
Vir die volle persverklaring, gaan na die webtuiste – http://www.flamedrop.com/ingridjonker/

Ingrid Jonker_LP Cover Sleeve+Vinyl
Omslag gedoen deur Vernon Swart

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*