Meer oor : Merique

Vandag gesels ons met Merique Hanekom, die sanger en liedjie skrywer , oorspronklik van Richmond in die Noord-Kaap, maar nou in Kaapstad. Ek het vir haar gevra om ons biejtie meer oor haarself en haar musiek te vertel, en hier is wat sy te sê gehad het.

Ek kan nie ‘n tyd in my lewe onthou wat ek nie van musiek gehou het nie, my eerste trëe was op die maat van musiek en ek sing nog van altyd af. Die eerste keer wat ek op die verhoog was, was ek 4 jaar oud en het ek “This Little Light of Mine” saam my kleuterskool onderwyseres gesing.

Ek het op 4 jaar ook begin met blokfluit lesse, klavier toe ek so 11 was en ek het myself leer guitar speel in die hoërskool.

Een van ons familie vriende het getrou toe ek 13 was en gevra ek moet ‘n lied vir hulle sing op hulle groot dag. Ek het toe op daai stadium nog net in die kerk en kore gesing. My ma het toe begin rond vra waar ek kan sangonderig kry sodat iemand my bietjie kan help met die lied wat ek sou sing. Ek het by Phillip Kotze Sangskool in Bloemfontein aangesluit en van daar af het my solo loopbaan begin 

MH-558 Album Art Legacy v1 MH-409 Album Art Butterfleyes

As ek tot dusver 3 hoogte punte in my loopbaan moet uithaal sal dit wees:

1: Die 2012 Wêreld Kampioenskappe in Hollywood, Los Angeles.

  1.  Die trip Oklahoma toe verlede jaar waar ons binne 4 dae ‘n volle album (musiek, vocal en backing vocals) en ‘n musiek video opgeneem het. –       Dit was ongelooflik!!  Om saam met daai meesterlike musikante te kon werk wat al met mense soos  Reba McIntyre, Blake Sheldon en Toby Keith…… om net ‘n paar te noem te kon werk….mind blowing! (Ons is tans besig om skryf aan die tweede album)
  2.  Saterdag 2 Julie 2016 se optrede op Ellis Park voor 30 000 mense – dit was ‘n ongelooflike ondervinding! 

Ek kan dalk ook net noem, my liedjie “Butterfl-eyes” is op RSG se “Tjil” Speellys.

My advies vir jong mense wat ook ‘n loopbaan wil maak van musiek : As jy nie 100% committed is nie en as jy nie kans sien vir die bloed, sweet en trane nie…moet dit eerdeer nie eers waag nie.  Maar as jy met jou hele hart weet dis wat jy wil doen- go for it!! Bly op jou knieë en bly gefokus. Dis nie ‘n sprint nie- dis ‘n maraton! (En glo my, dis erger as die Comrades, maar ek lief dit soooo!!)

Oe …en voor ek vergeet- een van my grootste drome was nog altyd om die nationale volkslied  voor ‘n Springbok Rugby Wedstryd te sing …so dit is defnitief iets waarvoor ek werk.

Ek skryf baie van my musiek self- die huidige album is ‘n collaboration van my en Gordon Malboeuf van Lunacy Records.  http://www.lunacyrecords.com/

Julle kan meer gaan lees oor Merique hier

Hier onder volg ‘n lys van plekker waar jy orals kan kontak maak met Merique

My Webtuiste:

www.meriquemusic.com

Facebook Page:

www.facebook.com/merique

Reverbnation:

https://www.reverbnation.com/

Twitter:

https://twitter.com/merique_h

@merique_h

Instagram:

meriquemusic

SoundCloud:

https://soundcloud.com/meriquesounds

YouTube kanaal :

https://www.youtube.com/channel/UCNdNayj-mhb5UygrOr6Bz4w

Ek stel voor julle gaan lusiter defnitief na “Rivers” ook –

Ons wil net baie dankie se vir Merique vir hierdie interesante gesprek met haar, en ons sien jou hopelik op die TV by een van die Springbokke se Rugby Kampionskap webstryde sing!

2_Inside Left Panel 1_Cover

 

1 Comment on Meer oor : Merique

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*