Persvrystelling | Robertson Rocks Leopardfalls

Maak reg vir rock ‘n roll by Robertson Rocks Leopardfalls, vanaf 14-16 Oktober 2016, perfekte tyd van die jaar vir ‘n lente musiek fees. Behalwe musiek sal daar goeie kos, heerlike wyn en natuurlik craft bier wees! Die lyk na die perfekte, intieme rock fees, waar mens nuwe vriende maak, die musiekante beter leer ken, en oor die algemeen net ‘n goeie tyd kan he!

Dit was op dieselfde naweek as die 10de Wine on the River op die walle van die Breede rivier in Robertson, en ‘n shuttle service sal beskikbaar wees om mense heen en weer tussen die twee te vat, sodat ‘n mense al die beste van Robertson kan beleef oor die naweek.

Meer as 25 kunstenaars sal op tree, op twee verhoë oor die naweek, met diverse genres, van blues en rock, na pop en funk, spesiaal gekies deur die organiseerders van die fees.

Van die kunstenaars wat reeds aangekondig is –

Taxi Violence (CT)

Akkedis (CT)

Willim Welsyn (CT)

Past Haunts (CT)                                                       

The Inside Job (Paarl)

Chris Ross Band (CT)

Dustland Express (CT)

Ruber Gerritz Band (CT)

The Jumping Guns (STELLENBOSCH)

The Nasty Narcotics (CT)

Black Math (DBN)

The Sisters (DBN)

Drunk Girls (CT)

Young Hands (CT)

Smugg Juggler (CT)

Riku Latti (CT)

Burger Le Roux (ROBERTSON)

Akkedis
Akkedis
Taxi Violence
Taxi Violence

Nog kunstenaars sal aangekondig word, hou hulle Facebook dop.

Die tweede stage sal komediante, akoustiese optredes en nog meer ten toon stel, omring deur stalletjies wat onder andere hand gemaakte kuns en nog meer sal verkoop. 

Kaartjie pryse,wat kamp vir die naweek insluit, sal wisse tussen R500-R550 , met een dag kaartjies vir R150 ook beskikbaar (geen kampering word toegelaat vir  1 dag kaartjie houers nie).

Gaan gerus na die Facebook bladsy vir meer inligting :  https://www.facebook.com/events/1578157439148066/

Twitter: @robrocks16

Instagram: #robrocks16

Youtube: Robertson Rocks Music Festival

Vir verdere media navrae, kontak vir Warren – warren@plugmusicagency.com

0

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*