Persvrystelling | South African International Tattoo Convention

Cape Electric Tattoo, in samewerking met ShowHorse Productions bring vir julle die South African International Tattoo convention by die CTICC in Kaapstad op 24-26 Maart 2017.

Die SAITC is ‘n goeie platform vir local tattoo kunstenaars om hulle talent vir die publiek te wys, saam met van die mees bekende internasionale kunstenaars van reg oor die wereld. SAITC is ook een van die min events wat se hoof fokus tattoos in, sonder enige ander “sideshows”

 

Van die bekende internasionale tattoo kunstenaars wat hier gaan wees is Holly Ellis van Idle Hand in San Francisco, Wan van Wild Rose in Suid Korea, James McKenna van Australia en Big Steve van Fun City in New York, en nog vele ander. Feesgangers kan vooraf bespreek as hulle werk gedoen wil he deur een van die kunstenaars, of sommer op die dag kyk of hulle ‘n oop slot het. Al die details van die kunstenaars betrokke is op SAITC se webtuiste

unnamed-1

Kaartjies in ook aanlyn beskikbaar op hulle webtuiste

Die huidige pryse is soos volg : Slegs Vrydag – R150

Slegs Saterdag – R220

Slegs Sondag – R180

Heel naweek – R380

VIP (sluit in SAITC tshirt en collectors pin) – R500

Kaartjie pryse gaan 1 Januarie 2017 met 20% op, so kry nou jou kaartjies! Indien jy voor 31 Desember jou kaarjies bestel, gaan jy in ‘n draw in om 2 nagte vir 2 mense te wen by die Daddy Long Legs Art Hotel in Lang straat, Kaapstad. Termes en voorwaardes geld. Die wenner sal deur hulle sosiale media kanale voor 15 Januarie 2017 aangekondig word.

Social media links:

Facebook: https://www.facebook.com/satattooconvention

Instagram: www.instagram.com/sa_tattooconvention/

Website: http://southafricantattooconvention.com/

General enquiries: sonja@southafricantattooconvention.com

MEDIA CONTACT:

For media opportunities, interview requests, accreditation, high resolution visuals or more information on the SAITC and its attending artists please contact Ice Carstens:

Email: info@icecarstens.co.za

Phone: 074 883 4159

Twitter: @ice_carstens

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*