Splinternuut | Wouter van de Venter – As die hippies begin dans

Die is my 1ste post in 2 maande op Opdienet.co.za – die lewe het intussen gebeur, van griep, siek baba, en nog meer! Nadat ek gister oggend Wouter van de Venter se nuwe video gehoor het, het ek besluit ek moet weer begin post.

Ek het die liedjie rerig geniet, en sien uit om meer te hoor! Gee dit ‘n luister, en se wat julle dink.

 

 

Wouter se nuwe CD is ook nou beskikbaar – kry dit!

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*